Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Kappertjies" deur Ferdi Greyling
"Kappertjies" deur Ferdi Greyling [boodskap #8846] Do, 20 Maart 1997 00:00
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
KAPPERTJIES
Ferdi Greyling

bruin grond
lê grof
langs die gras

sirkels
van kappertjie-blare
gloei groen in die grond

'n vuur
rooi blomme brand
in die middel van die groen

(gepos deur gloudina bouwer)
Vorige onderwerp: "Meriba" deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: "Ou Non" deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 12:52:13 MGT 2024